Maak kontak


Ons is hier om enige vrae te beantwoord. Kontak ons ​​per telefoon, e-pos of vul die kontakvorm hieronder in.

Tel: 073 329 5174

Email: [email protected]

Kontak Vorm

Gereelde Vrae

Het jy enige vrae? Ons het die antwoorde!

Waar vind die kamp plaas en hoe kom ek daar?

Sodra u opteken, sal ’n location pin met volledige aanwysings via WhatsApp met u gedeel word.

Wat moet ek saambring?

Bring asseblief die volgende saam:

- Bybel

- Beddegoed of slaapsak met kussing

- Handdoek

- Gemaklike klere

- Sonskerm

- Swemklere.

Wat is die tema of doel van die kamp?

Die doel van die kamp is om sterker bande tussen pa en seun te bou, met ’n verhouding wat in God geanker is.

Is daar spesiale sessies of aktiwiteite waarvoor ek moet registreer?

Daar is geen behoefte om vir enige sessies apart te registreer nie – alles is reeds ingesluit by die kamp­program.

Wat is die aankomstyd en wanneer eindig die kamp?

Registrasie begin Vrydag vanaf 15:00.

Die eerste sessie begin Vrydag­aand om 19:00,

en ons sluit die kamp Sondag om 11:00 af.

Wat is die koste en wat sluit dit in?

Die koste is R450 per persoon en sluit 5 etes in.

Betaling kan by registrasie of vooraf via ’n PayFast-skakel gedoen word.

Hoe lyk die verblyf en fasiliteite?

Ons beskik oor 50 slaapplekke met en suite-badkamers (2 persone per kamer).

Daarbenewens het ons ook dormitories met eie ablusieblokke beskikbaar.

Ouer mense kry voordeel van en-suite kamers.

Teken in op ons nuusbrief
Contact Us

073 329 5174

Portion 108 Nooitgedacht 525 JR

Copyright © 2025. All rights reserved. Jy is Kosbaar Kampe